Ingrid Jonker Rook en oker Zuid Afrika 1969

€ 90,00
Ophalen of Verzenden
380sinds 7 mar. '25, 23:04
Deel via
of

Kenmerken

ConditieGelezen
Aantal auteursEén auteur

Beschrijving

'Rook en oker' door ingrid jonker.

Uitgegeven door de Afrikaanse pers boekhandel.


In goede staat.
Naam voorin.
Randen geschaafd.
Ingenaaid, hardcover, 56 p.
2E druk, 1969.


Ingrid Jonker (19 september 1933 – 19 julie 1965) was n afrikaanse skryfster en digteres. Belangstelling in jonker se werke, en veral ook in haar kort en tragiese lewe, was ná haar dood veel groter as toe sy geleef het. Net drie digbundels van haar is ooit gepubliseer: ontvlugting (1956), rook en oker (1963), en kantelson (postuum in 1966). Dit is veral die kort en suiwer liriese gedigte van verlange en verlatenheid in rook en oker wat aan haar roem besorg het. In haar nadoodse kantelson was dit n doodsverlange wat tot lesers gespreek het en daartoe gelei het dat bekende musici haar gedigte getoonset en opgeneem het. Sy het op 19 julie 1965 selfmoord gepleeg deur in drieankerbaai in kaapstad in die see te loop.
Advertentienummer: m2243149793