Smarties vir die siel / Susan Coetzer

€ 3,00
Ophalen of Verzenden
Verzenden voor € 999,00
320sinds 8 feb. '24, 12:52
Deel via
of

Kenmerken

ConditieZo goed als nieuw

Beschrijving

Zuid-Afrikaans, 224blz. Nette paperback.
Bieden vanaf €3 via het biedblokje.
Wanneer jy meer as net ‘n drukkie nodig het, sal hierdie tjoklits ‘n reenboog van hoop bring in jou vaal en vermoeiende lewe! 100 Bybelverse wat die hart bemoedig, unieke insigte oor God, praktiese voorstelle wat werk, vertellings wat jou sal laat lag vir jou eie struggles, aanmoediging om aan te hou soek na die soet dinge van die lewe al is jou stryd bitter en swaar. Al die regte bestanddele is saam in hierdie een boekie. Dit is genoeg om enige vrou te laat goed voel lank nadat sy hierdie bladsye gelees het. Susan Coetzer se Smarties vir die siel is ‘n ware geskenk van liefde toegedraai in opwindende idees oor hoe ‘n mens by die sagte tjoklit lekkertes van gelowige vrouwees kan uitkom. Ek sal julle ‘n nuwe hart en ‘n nuwe gees gee, belowe God in Esegiel 36:26. Met elke kleur Smartie wat iets simboliseer van hoe God werk, sal jy dit kan regkry om die klipgedeeltes van jou hart sag te maak. Hierdie geskenkboek sal elkeen wat dit lees, inspireer om meer en meer ‘n Ligdraer te word. Smarties vir die siel is die seening wat jou hart vandag nodig het.
Advertentienummer: m2078725560