Geloof voor het Onmogelijke : Dl 1, 2 +werkboek / Tom de Wal€ 3,50
Smarties vir die siel / Susan Coetzer
€ 2,25
Ophalen of Verzenden
Verzenden voor € 999,00
40sinds 29 mei. '25, 11:31
Kenmerken
ConditieZo goed als nieuw
ReligieChristendom | Protestants
Beschrijving
Zuid-afrikaans, 224blz. Nette paperback.
Bieden vanaf €2,25 via het biedblokje.
Wanneer jy meer as net ‘n drukkie nodig het, sal hierdie tjoklits ‘n reenboog van hoop bring in jou vaal en vermoeiende lewe! 100 Bybelverse wat die hart bemoedig, unieke insigte oor God, praktiese voorstelle wat werk, vertellings wat jou sal laat lag vir jou eie struggles, aanmoediging om aan te hou soek na die soet dinge van die lewe al is jou stryd bitter en swaar.
Al die regte bestanddele is saam in hierdie een boekie. Dit is genoeg om enige vrou te laat goed voel lank nadat sy hierdie bladsye gelees het. Susan coetzer se smarties vir die siel is ‘n ware geskenk van liefde toegedraai in opwindende idees oor hoe ‘n mens by die sagte tjoklit lekkertes van gelowige vrouwees kan uitkom.
Ek sal julle ‘n nuwe hart en ‘n nuwe gees gee, belowe God in Esegiel 36:26. Met elke kleur smartie wat iets simboliseer van hoe God werk, sal jy dit kan regkry om die klipgedeeltes van jou hart sag te maak. Hierdie geskenkboek sal elkeen wat dit lees, inspireer om meer en meer ‘n ligdraer te word. Smarties vir die siel is die seening wat jou hart vandag nodig het.

Advertentienummer: m2273236524
Populaire zoektermen
eindtijd in Godsdienst en Theologiecalvijn bijbelverklaring in Godsdienst, Theologiepsalmboek in Godsdienst, Theologiedachsel in Godsdienst, Theologierembrandt bijbel in Godsdienst, Theologiehet gekrookte riet in Godsdienst, Theologieoverjarig koren in Godsdienst, Theologiechagall bijbel in Godsdienst, TheologieGodsdienst, Theologie in Boekenbijbelse geschiedenis katholieke gezin in Godsdienst, Theologietweedehands boeken in Godsdienst, Theologieredelijke godsdienst brakelredelijke godsdienstsusan wiggs195 65 r15buitenkruklongboard kindola in Vriezers en Diepvrieskisten4k satelliet ontvangerrollator heerlen in Rollators6c0955453paulus potters in Antiek en Kunstburstner 2002jamie oliver keukenmachine in Keukenmixers