Viewmaster - Figueres, Dali MuseumBieden
Vincent Carruthers - Die Natuurlewe (Veldgids Zuid-Afrika)
€ 25,00
Ophalen of Verzenden
20sinds 8 mei. '25, 02:13
Kenmerken
Beschrijving
Die Natuurlewe van Suider-Afrika – Vincent Carruthers (redakteur)
Die natuurlewe van Suider-Afrika is die eerste veldgids waarin die diere en plante van die streek in een gerieflike volume gedek word. Hier is die ideale gids vir elkeen wat die natuur in Suider-Afrika betree: besoekers aan natuurreservate, voetslaners, vakansiegangers, voëlkykers en wildkykers.
Die boek dek meer as 2 000 plante en diere, klein of groot, wat ‘n mens waarskynlik in die veld sal teenkom, waar jy jou ook al in die streek bevind. Hierdie onontbeerlike hulpmiddel vir natuurliefhebbers bevat illustrasies van meer as 1 200 spesies, en vele meer kan uitgeken word deur die teks oor soortgelyke plante of diere te raadpleeg.
Elke hoofstuk is geskryf deur ‘n gesaghebbende, van wie verskeie toonaangewende skrywers in eie reg is. Kleurkodes vir die verskillende groepe maak die gids maklik om te gebruik:
❑ Lae ongewerweldes Mike Musgrave
❑ Spinnekoppe en ander spinagtiges Astri Leroy
❑ Insekte Mike Musgrave
❑ Varswatervisse Paul Skelton
■ Paddas Vincent Carruthers
❑ Reptiele Bill Branch
❑ Voëls Ken Newman en Christine Read
❑ Soogdiere Peter Apps
❑ Grasse, riete, varings en swamme Elsa Pooley
■ Veldblomme Elsa Pooley
❑ Bome Elsa Pooley
Staat: goed
Jaar: 1997
Pagina's: 310
Taal: Zuid-Afrikaans
Bindwijze: paperback
Uitgeverij: Southern Boekuitgewers

Advertentienummer: m2265821170
Populaire zoektermen
heukels flora in Natuurvogelboek in Natuurreaders digest veldgids vlindersgeillustreerde flora van nederland in Natuurveldgids in Natuurreaders digest veldgids in Natuurwonderen der natuurbeleef de natuur boekmoussault in Natuurpostcode boek in Natuurnederlandse oecologische flora in Natuurlogboek natuurnederlandse fauna in Natuurheimans in Natuurtudor black bay 58 in Herenzippo van nelleterrarium 110x50x50gouden tafeltjeplafondventilator met afstandsbediening in Ventilatorenleiding reinigingsmachineschoudertas leerde grijze jager 4 in Fantasycitroen buscamper in Campersoude keuken werkbank