Kenmerken
Conditie
Gelezen
Beschrijving
Dolf van niekerk se kortprosawerk, koors is ‘n sterk eenheidsbundel waarin die klem op die liefde val – verlore, verguisde, vergete en nog onontdekte liefde -en op dié wat aan die liefdeskoors ly. Daar is don juan wat na die liefde van sy lank verstorwe moeder soek in die baie hande wat hom sedert sy babadae versorg en troetel en aai, die jong briewebesteller wat sy pa se handskrif herken op ‘n brief aan die mooi weduwee van parkstraat, die jong vrou va ndie dorpie aan die voet van ararat wat van kleins af wéét alle mans is boos soos olim, maar dit in die swoelte van ‘n afrikanag vergeet, die kromme mevrou gous wat kersfees na kersfees op haar jêkkie wag om van die oorlog huis toe te kom, al kan sy nie meer onthou hoe hy gelyk het nie, die vrou wat met die 16-op-trein kom en die lewe van die sinjaalman op ‘n godverlate haltetjie onherroeplik verander … in die twaalf tekste in hierdie bundel toon van niekerk weer eens sy onthutsende vermoë om die fynste gevoelsnuanses te verwoord; om wisselende stemminge uit te beeld – van broeiende morbiditeit tot ekstase, om die barre afrikaruimte te laat saamspeel in die teks sodat dit ‘n vergestalting van die karakters se emosionele ontreddering word.
...
...
...
...
...
...
...
...
...
...
...
...
Malden
33x bekeken
0x bewaard
Sinds 25 feb '26
Advertentienummer: m2370572563
Populaire zoektermen
literatuur dautzenbergnederlands literatuur kwartetLiteratuurgeschiedenis van de nederlandse literatuureuropese literatuurliteratuurdolf jansenliteratuur dautzenbergrussische literatuurde nederlandse en vlaamse literatuurdolf zwerver in Kunst en Cultuur | Beeldenddolf kloek in Romanslaagland literatuur en lezer vwo in Schoolboekendolf henkes in Kunst en Cultuur | Beeldendlivin garden loungeset in Tuinsets en Loungesetsblack en decker laser in MeetapparatuurJeep commander in Jeepwallas diesel in Bootonderdelenjoolz hub kinderwagen in Kinderwagens en Combinatiessuper soco in Brommers | Overige merkenfinanciele rekenkunde in Studieboeken en Cursussenkookboek oorlog in Kookboekenrivièra maison bag in Woonaccessoires | Overigehet automobiel jaargangen in Auto's | Folders en Tijdschriften